Episodes

Jan 21, 2021
Begin by Hoekom
Jan 21, 2021
Jan 21, 2021
51 min
As jy weet hoekom jy iets doen help dit om jou rigting te gee na die eindpunt en alles wat jou nie daarheen lei nie uit te filter.
Hoekom is jy gebore? Hoekom is jy 'n Christen? Hoekom het Jesus JOU gekies?
Version: 20241125


5 years ago
Tersia Herbst
5 years ago
Hi Jaco en Lily. Baie dankie vir die woord. Julle is 'n groot blessing. Mis julle. Bid vir julle op hierdie nuwe journey.