Episodes

Thursday Sep 02, 2021
Reageer op Jesus se werk
Thursday Sep 02, 2021
Thursday Sep 02, 2021
Hoe meer ons staat maak op ons self en ons eie werke om "reg te wees" met God, hoe minder gaan ons die ware Christen lewe, en God se grooteheid en goedheid beleef. Christenskap is 'n uitnodiging om te reageer op Jesus se werk voor God en daarin te leef. Hoe meer ons hom ken, hoe makliker kan ons reageer op Hom.

Thursday Aug 12, 2021
Work Out Your Salvation
Thursday Aug 12, 2021
Thursday Aug 12, 2021
Discovering what it means to Work Out Your Salvation in Fear and Trembling is one of the main keys to living a godly Christian life. Join us to discover what it means to "Work Out" your salvation and also why Pauls warns us to do so in FEAR and TREMBLING.

Thursday Jul 01, 2021
Wie is jy?
Thursday Jul 01, 2021
Thursday Jul 01, 2021
Een van die belangrikste vrae in ons lewe om te antwoord is: Wie is ek? Daar is baie mense en dinge in die wêreld wat vir ons wil sê wie hulle dink ons is of moet wees. Maar daar is net een persoon wat regtig weet wie jy is...

Wednesday Jun 23, 2021
Die Gevaar van Lou wees
Wednesday Jun 23, 2021
Wednesday Jun 23, 2021
Lou of Warm? Wat is jy? Hoekom is dit nie "OK" om Lou-warm te wees nie? Ons kyk na 'n voorbeeld uit die bybel van wat gebeur as mens "lou" is en sien hoekom dit vir God 'n ernstige saak is...

Monday Jun 21, 2021
Dra SY Vrug!
Monday Jun 21, 2021
Monday Jun 21, 2021
Almal dra vrug. Maar nie alle vrug vereer God nie. Selfs al lyk ons vrug soms goed, is dit nie noodwendig vrug wat lewe gee nie. Hoe kan ons seker maak ons vrug gee lewe en vereer God?

Monday May 17, 2021
A Dream Sacrificed is a Dream Fulfilled
Monday May 17, 2021
Monday May 17, 2021
God Asked Abraham to do the unthinkable. How would we react if God asked us to kill the very thing he promised and gave us in the first place. Yet, we find in the life of Abraham that the purpose of this sacrifice was to bring it to life...

Wednesday May 12, 2021
God se droom - Jou droom (Deel een)
Wednesday May 12, 2021
Wednesday May 12, 2021
God het 'n droom vir elkeen wat Hy geskep het. En sy droom het 'n groter doel as net vir ons self. Ons dink saam oor God se droom vir en deur Abraham, en leer 'n paar lesse uit sy "journey" met die vervulling daarvan.

Wednesday Apr 21, 2021
Heilige Gees, ons lewe.
Wednesday Apr 21, 2021
Wednesday Apr 21, 2021
"Those who are led by the Spirit of God are sons of God".
Die Heilige Gees in ons is die sleutel tot 'n lewe wat die geregtiglike verwagting van die wet van God vervul.

Thursday Apr 08, 2021
Dood om te lewe
Thursday Apr 08, 2021
Thursday Apr 08, 2021
Jy kan nie WAARLIK LEWE as jy nie eers gesterf het nie.

Tuesday Mar 30, 2021
Moenie "Worry" Nie!
Tuesday Mar 30, 2021
Tuesday Mar 30, 2021
Het jy jou al ooit oor iets bekommer en gesien dit werk?
Ons pak hier bietjie Jesus se lering oor bekommernis uit en kyk hoekom Hy sê ons moenie worry oor enige iets nie.

