Episodes

Saturday Apr 23, 2022
Be Part of a Healthy Church
Saturday Apr 23, 2022
Saturday Apr 23, 2022
Russell Fraser for Four12 visited us and encouraged us to a Healthy Church.

Saturday Apr 09, 2022
It’s Time to Arise!
Saturday Apr 09, 2022
Saturday Apr 09, 2022
Die doel van ons verlossing is nie om te sterf aan onsself nie, dit is net die begin.

Saturday Apr 09, 2022
Raak God Aan!
Saturday Apr 09, 2022
Saturday Apr 09, 2022
Het jy al beleef dat jy in aanbidding, of jou tyd met God voel jy "connect" nie met hom nie. Hier is een van die sleutels vir jou om te help om Sy teenwoordigheid te beleef wanner jy tyd met Hom spandeer.

Thursday Mar 17, 2022
OUTORITEIT!
Thursday Mar 17, 2022
Thursday Mar 17, 2022
Om effektief te leef as Christen, moet ons verstaan hoe werk outoriteit in Christus.
Waar kry ons dit? En in WIE se outoriteit staan ons op? Ons eie, of Christus sin.

Thursday Mar 10, 2022
SUKSESVOL!
Thursday Mar 10, 2022
Thursday Mar 10, 2022
God wil hê ons moet suksesvol wees in elke area van ons lewe. MAAR WAT IS SUKSES volgens Hom, en hoe kry ons dit reg?

Thursday Feb 24, 2022
Moenie Stress Nie!
Thursday Feb 24, 2022
Thursday Feb 24, 2022
In Mat 6 se Jesus herhaaldelik vir ons, ons moenie angstig wees oor die lewe nie.
Maar hoe kry ons dit reg?

Saturday Feb 05, 2022
Ek is VRY!
Saturday Feb 05, 2022
Saturday Feb 05, 2022
Daar is net een manier om ware vryheid in hierdie lewe te ervaar.

Friday Jan 28, 2022
Leef in God se belofte
Friday Jan 28, 2022
Friday Jan 28, 2022
Daar is twee maniere wat mense probeer om in God se beloftes te lewe. Maar net een van die twee paaie gaan jou daar kry. Wat is die belofte? Is dit nie juis ook die pad nie?

Wednesday Jan 19, 2022
Die Krag van die Ware Evangelie
Wednesday Jan 19, 2022
Wednesday Jan 19, 2022
As jy wil groei as 'n Christen sal daar tien teen een, een of ander area in jou lewe wees wat jy sal wil verbeter. Die wêreld (en godsdiens) leer ons om te "fake it till you make it". Maar dit kan nooit werk nie. Daar is 'n baie beter, nee eintlik die ENIGSTE manier om te groei tot in die beeld van Christus...

Thursday Jan 13, 2022
’n Liefdes Verbond
Thursday Jan 13, 2022
Thursday Jan 13, 2022
Jesus het 'n NUWE verbond vir ons gesny met SY eie lewe en bloed. Dit maak die OU verbond van God met Israel ONGELDIG. Kom luister verder hoekom en hoe...

