Episodes

Monday Nov 01, 2021
Jou Onuitputbare Bron
Monday Nov 01, 2021
Monday Nov 01, 2021
Die Apostel Paulus het die geheim geleer van vervuld wees in elke omstandighede van sy lewe. Kom luister gerus en ontdek vir jouself die geheim van lewe in elke situasie waardeur jy gaan.

Saturday Oct 09, 2021
Jy word waarop jy fokus
Saturday Oct 09, 2021
Saturday Oct 09, 2021
"You are what yo eat" se hulle... Maar wat is goe en wat nie...In vandag se lewe is dit moeilik om te weet waaraan ons ons aandag moet gee. Met Social media is dit moeilik om te weet was is waar en wat is goed vir ons en wat nie. Phil 4 gee vir ons baie goeie riglyne om te help met hierdie dilema.

Thursday Sep 30, 2021
Los dit wat agter is agter
Thursday Sep 30, 2021
Thursday Sep 30, 2021
Om die Christen lewe ten volle te beleef is dit nodig dat ons dit wat agter ons is agter te los en vooruit te streef na dit wat God voor ons gesit het.
Ons gesels oor wat hierdie PRYS is waarna ons moet streef wat God voor ons sit.

Thursday Sep 02, 2021
Reageer op Jesus se werk
Thursday Sep 02, 2021
Thursday Sep 02, 2021
Hoe meer ons staat maak op ons self en ons eie werke om "reg te wees" met God, hoe minder gaan ons die ware Christen lewe, en God se grooteheid en goedheid beleef. Christenskap is 'n uitnodiging om te reageer op Jesus se werk voor God en daarin te leef. Hoe meer ons hom ken, hoe makliker kan ons reageer op Hom.

Thursday Aug 12, 2021
Work Out Your Salvation
Thursday Aug 12, 2021
Thursday Aug 12, 2021
Discovering what it means to Work Out Your Salvation in Fear and Trembling is one of the main keys to living a godly Christian life. Join us to discover what it means to "Work Out" your salvation and also why Pauls warns us to do so in FEAR and TREMBLING.

Thursday Jul 01, 2021
Wie is jy?
Thursday Jul 01, 2021
Thursday Jul 01, 2021
Een van die belangrikste vrae in ons lewe om te antwoord is: Wie is ek? Daar is baie mense en dinge in die wêreld wat vir ons wil sê wie hulle dink ons is of moet wees. Maar daar is net een persoon wat regtig weet wie jy is...

Wednesday Jun 23, 2021
Die Gevaar van Lou wees
Wednesday Jun 23, 2021
Wednesday Jun 23, 2021
Lou of Warm? Wat is jy? Hoekom is dit nie "OK" om Lou-warm te wees nie? Ons kyk na 'n voorbeeld uit die bybel van wat gebeur as mens "lou" is en sien hoekom dit vir God 'n ernstige saak is...

Monday Jun 21, 2021
Dra SY Vrug!
Monday Jun 21, 2021
Monday Jun 21, 2021
Almal dra vrug. Maar nie alle vrug vereer God nie. Selfs al lyk ons vrug soms goed, is dit nie noodwendig vrug wat lewe gee nie. Hoe kan ons seker maak ons vrug gee lewe en vereer God?

Monday May 17, 2021
A Dream Sacrificed is a Dream Fulfilled
Monday May 17, 2021
Monday May 17, 2021
God Asked Abraham to do the unthinkable. How would we react if God asked us to kill the very thing he promised and gave us in the first place. Yet, we find in the life of Abraham that the purpose of this sacrifice was to bring it to life...

Wednesday May 12, 2021
God se droom - Jou droom (Deel een)
Wednesday May 12, 2021
Wednesday May 12, 2021
God het 'n droom vir elkeen wat Hy geskep het. En sy droom het 'n groter doel as net vir ons self. Ons dink saam oor God se droom vir en deur Abraham, en leer 'n paar lesse uit sy "journey" met die vervulling daarvan.