Episodes

Wednesday Feb 03, 2021
Verander van gedagte!
Wednesday Feb 03, 2021
Wednesday Feb 03, 2021
Johannes die doper het gekom en uitgeroep: "Bekeer julle!" - "REPENT!". Sonder dit kan julle nie die koninkryk van God ervaar nie.
Wat beteken dit om te "repent"? Hoekom moet ons? Watter rol speel dit in elke Christen se lewe vandag? Hoe doen ons dit? Vra ons net God se vergifnes, of is daar meer daaraan?
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!