Episodes

Monday Jun 21, 2021
Dra SY Vrug!
Monday Jun 21, 2021
Monday Jun 21, 2021
Almal dra vrug. Maar nie alle vrug vereer God nie. Selfs al lyk ons vrug soms goed, is dit nie noodwendig vrug wat lewe gee nie. Hoe kan ons seker maak ons vrug gee lewe en vereer God?
Version: 20241125
Comments (1)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
Absolute waarheid. Sluit aan by Maar soek allereers die Koninkryk van God... ons het dit laas week gedoen en hierdie Dra Sy Vrug is absoluut vir elke dissipel van Hom bedoel... so so goed, baie dankie!!!
Tuesday Jun 22, 2021
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.