Episodes

Thursday Jan 21, 2021
Afhanklik van God
Thursday Jan 21, 2021
Thursday Jan 21, 2021
Jesus begin sy Berg Preek met hierdie sin: Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is want aan HULLE behoort die Koninkryk van die Hemel.
Wat beteken dit om afhanklik te wees van God in vandag se tyd?
Hoe verskil dit wat Jesus ons leer van dit wat die wêreld ons probeer wys maak?
Version: 20241125
4 years ago
Sooooo n amazing woord van God af deur jou!!! Absoluut God-gevul. Ons sooo dankbaar!!